FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Vetplantfeetjies

Antjie Krog

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 250.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 250 FUTURE DISCOUNT POINTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word. Die Kaap de Goede Hoop. 'n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as 'n militere chirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is na 'n paar maande so beindruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel. Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis - hy praat dan selfs van n keisersnee! - ontsenu menige plaaslike arts. Maar selfs nie eens die talentvolste medici van die tyd sou kon weet watter geheim die enigmatiese James in hom dra nie. Francois Loots se roman, gebaseer op die lewe van hierdie aangrypende historiese figuur, wys hoe diep die spore van randfigure in die geskiedenis le.
      CONTRIBUTORS: Antjie Krog EAN: 9781415210758 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 150 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: YOUNG ADULT FICTION / General, YOUNG ADULT FICTION / Poetry WIDTH: 192 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage: Poetry

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account