FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Mirre

Chanette Paul

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 370.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 370 FUTURE DISCOUNT POINTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      “Hy sal vir jou sê dit sal nooit weer gebeur nie, maar trust me, dit sal. As daardie membraan tussen selfbeheer en gewelddadigheid eers eenkeer geskeur het, word dit nooit weer heel nie. Dis soos ? maagdevlies. Jy kan nooit weer ? maagd word nie. Soos onskuld. As jy dit eers verloor het, kry jy dit nooit weer terug nie. En die aanrandings sal eskaleer. It is the nature of the beast.” Mirre weet Marilyn is reg, maar ? Dreyer skei nie. En as sy hom aankla van huishoudelike geweld, sal hy nooit weer sy beroep as befaamde huweliksberader kan volg nie. Sy reputasie sal vernietig wees. En dít sal hy haar nooit vergewe nie. Buitendien, sy verstaan waar die ‘beast’ in haar andersins sjarmante man vandaan kom. Maar sy weet ook dat sy volgende keer dalk nie ? aanranding sal oorleef nie. Mirre gaan skuil by haar vriendin Corali op Vywerbaai, waar Boeta Naudé met sy vrou en drie seuns ook woon. Boeta, haar jeugliefde wat steeds haar hart in die holte van sy growwe bouershand hou. Mirre is die tweede deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie.
      CONTRIBUTORS: Chanette Paul EAN: 9780799398175 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 198 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / Romance / Contemporary WIDTH: 129 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and Contemporary romance

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      ? Paar jaar nadat sy haar MA-graad in Afrikaanse en Nederlandse Letterkunde verwerf, skop Chanette Paul se skryfloopbaan af met romantiese fiksie. Drie ernstiger boeke sien ook spoedig die lig, onder meer Leila word lig wat sy as deel van haar MA-graad in Skeppende Skryfwerk voltooi. In 2005 lei die herdruk van ? historiese liefdesroman tot die reeks van sewe boeke wat tussen 1899 en 1938 afspeel en die Davel-vroue se wel en wee weergee. Hierna wend sy haar tot spanningsromans, naamlik die Gys Niemand-reeks bestaande uit vyf romans waarin Gys en Fortuintjie moorde oplos. Met die Maanschijnbaai-tweeluik beweeg sy weg van moorde en verhaal die lewensuitdagings van die vier Calitz-slette. Met Labirint, ? enkelstaande roman, keer sy terug na die spanningsgenre. Jojo Richter maak haar verskyning as randkarakter in Siende Blind en Raaiselspieël. Daarna word sy ? sekondêre hoofkarakter in Ewebeeld, Paaiboelie en Uit die bloute. Die Jojo Richter-reeks, word onderbreek deur die Offer-tweeluik – Offerlam en Offerande – wat gedeeltelik in België afspeel en ook in Nederlands vertaal is. Offerlam is ook in Engels uitgegee, getiteld Sacrificed. Met die Vywervrou-trilogie, keer Chanette weer terug na vroue se lewensuitdagings. Die Vywervrou-legende word die stramien vir respektiewelik Lira, Mirre en Corali se verhale. Chanette word geloof vir karakterisering, die manier waarop sy atmosfeer skep en die volgehoue spanningslyne in haar stories. ? Goodreads-leser som op wat uit vele resensies blyk: “Chanette het die vermoë om die leser in te trek en vasgenael te hou, tot die laaste bladsy.” ? Deurlopende tema van vroue wat opstaan teen veral emosionele geweld is eie aan haar oeuvre. Haar romans lewer sosiale kommentaar en ? droë sin vir humor kenmerk haar werk. Met haar debuut wen Chanette die Perskor-prys vir romantiese fiksie. Haar boeke is etlike male finaliste vir ATKV-Woordveertjies, en sy wen twee keer in die liefdesromankategorie met Ewebeeld en Offerande. Sy wen ook drie jaar na mekaar die LekkerLit van die Jaar-prys met Maanschijnbaai: Jo & Sue, Siende Blind en Ewebeeld.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account