FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Safe delivery by Christmas SANTA SAFE
    Marilyn

Marilyn

Chanette Paul

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 300.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 300 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 50.00 per month!
      3x monthly payments of R 100.00 with
      4x fortnightly payments of R 75.00 with

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      Format:

      Omring met haar geliefde vywervroue, weet Marilyn sy is nie een van hulle nie.Sy is ʼn kaivrou, die waterwese wat mans en kinders die dieptes intrek enverdrink. Daarvan getuig haar hele lewe tot hier toe. Dis iets waarmee sy gedinkhet sy vrede gemaak het.Met die pandemie wat die wêreld op sy kop keer en die ouderdom wat Marilynal hoe meer bewus maak van haar sterflikheid, is dit seker nie vreemd om bestekop te neem van wat agter lê nie. Dit moet wees waarom haar gedagtes deesdaeaanhoudend terug foeter na die verlede toe. So ver terug as daardie jaar toe syPaul Avenant ontmoet het, en uiteraard ook die tragiese gevolge van diéontmoeting. Nie dat dit daarna veel beter gegaan het nie. Een onbesonne dingna die ander het sy aangevang tot sy hier op Vywerbaai beland het. Hier waar symet haar seun kon herenig en, as enorme bonus, die vywervroue leer ken enhegte vriendskappe gesmee het.Sy was sowaar naïef genoeg om te dink die meetsnoere begin nou vir haar in dieregte plekke val. Tot die dag voor die eerste grendeltydperk toe sy besef ʼn mensse sondes haal jou altyd in. Selfs sondes wat jy nie self gepleeg het nie ...
      CONTRIBUTORS: Chanette Paul EAN: 9780639607337 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2021-07-01 CITY: GENRE: FICTION / General WIDTH: 0 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and contemporary fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Chanette Paul pendel tussen twee tuistes: haar oewerhuisie in die Overbergsedorpie, Stanford, waar die man in haar lewe ’n rivierboot bedryf, en haarskryfplek naby die suidelikste punt van Afrika. Chanette is ’n katliefhebber ensmoorverlief op haar dowe kat, Thomas. Sy is ’n leesvraat, ’n onbehendige tuinieren ’n hopelose kok. Sy is lief vir swem en hoop sy sien eendag ’n meermin.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account