'n Hart is so groot soos 'n vuis is die storie van 'n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa. Paul onthou sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate vlugtogte saam met sy ma. Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeling as jongman, en van sy selfontdekking. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde half-broer, iemand wat hy met alle mag wil beskerm, die enigste ander persoon wat daardie man "Pa" kan noem.
Format:
CONTRIBUTORS: P.P. Fourie
EAN: 9780795710018
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 234 cm
PUBLISHED BY: Kwela Books
DATE PUBLISHED: 2021-03-21
CITY:
GENRE: FICTION / Literary
WIDTH: 152 cm
SPINE:
Book Themes:
Modern and contemporary fiction: general and literary