Reynardt Hugo speel Dr Tertius Jonker in Binnelanders en was lid van die Afrikaanse popgroep ADAM. Tog, agter al sy sukses was daar 'n diep gewonde en verlore siel. Reynardt praat eerlik oor die impak wat sy ouers se egskeiding op hom gehad het, en die invloed van drankmisbruik in hulle huis, sy swakheid vir vroue en die gevolge van sy dade. Vandag is Reynardt Hugo 'n suksesvolle jong man wat se lewe 'n getuienis is van hoe God 'n storie van verwoesting in 'n storie van hoop kan verander.
Format:
CONTRIBUTORS: Reynardt Hugo
EAN: 9780796322067
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 198 cm
PUBLISHED BY: Lux Verbi
DATE PUBLISHED: 2021-02-21
CITY:
GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Entertainment & Performing Arts, PERFORMING ARTS / Film / General, PERFORMING ARTS / Television / General, RELIGION / Christian Living / General
WIDTH: 130 cm
SPINE:
Book Themes:
Republic of South Africa, Films, cinema, Television, Biography: arts and entertainment, Christian life and practice