Nou in hardeband beskikbaar!
Muisie is 'n nuuskierige agie. Hy wil altyd oral inloer en alles ondersoek, selfs sy maatjies se doeke.
Hasie, Bokkie, Hondjie, Koeitjie, Perdjie en Otjie kry elkeen 'n beurt. Maar dan wil sy maatjies natuurlik ook wee twat in Muisie se doek is. En daar kry hulle 'n groot verrassing.
Hierdie buitengewone en prettige prenteboek met flappies, oor die groot nuuskierigheid van 'n klein muisie en 'n positiewe lessie oor potjiedissipline, is gewaarborg om kinders van 2 tot 4 jaar (en ouer) hope plesier te verskaf. 'n Waardevolle en prettige hulpmiddel vir ouers wat kinders wil aanmoedig om van die doeke af te kom en meer selfstandig te word.
Now available in hardback format!
Mouse is tremendously curious. He has to investigate everything and wants to look into everything, even into his friends' diapers. Hare, Goat, Doggy, Cow, Horse and Piggy all get investigated, one by one.
Then of course the friends also want to know what's in Mouse's diaper. And they are in for a big surprise.
An endearing and disarming picture book with flaps, about the great curiosity of a little mouse and a positive message about potty training. Fun assured for children 2 to 4 years.
CONTRIBUTORS: Guido van Genechten
EAN: 9780798156936
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 430 g
HEIGHT: 250 cm
PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED:
CITY:
GENRE: JUVENILE FICTION / General
WIDTH: 260 cm
SPINE:
Book Themes:
Picture storybooks
Book Partnerships
For the Fans