FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Safe delivery by Christmas SANTA SAFE
    Edik van Nantes-kookboek

Edik van Nantes-kookboek

Nataniel Le Roux, Erik Le Roux

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 390.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 390 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 65.00 per month!
      3x monthly payments of R 130.00 with
      4x fortnightly payments of R 97.50 with

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      Format: Paperback / softback

      Die Edik van Nantes-kookboek is veel meer as net 'n versameling resepte. Dis die getuienis van 'n vier-jaar-avontuur, van die vreugde van twee broers en die geskiedenis van 'n familie, 'n portefeulje van fotografie, 'n dossier van kuns en ontwerp, 'n dokument van skoonheid en 'n liefdesbrief aan 'n ongewone stad! In Die Edik van Nantes-kookboek nooi Nataniël en sy broer, Erik le Roux, jou uit om saam met hulle 'n kosreis na Nantes, Frankryk, te onderneem. Kom kyk hoe lyk die château waar Erik en sy gesin bly, beskou die argitektoniese wonders van Nantes en beleef die koue winter saam met hulle. Met resepte uit die eerste vier reekse van die gelyknamige TV-reeks asook nuwe resepte wat Nataniël en Erik by die huis maak. Maak Franse uiesop, clafoutti, artisjokpoeding, brioche met salm, bloubessiesjampanjesop en sjokoladeklappertruffels net soos die Franse kan. 'n Visuele fees vir die oog.
      CONTRIBUTORS: Nataniel Le Roux, Erik Le Roux EAN: 9780798177320 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 2 g HEIGHT: 280 cm
      PUBLISHED BY: Human & Rousseau (Pty) Ltd DATE PUBLISHED: 2018-10-18 CITY: GENRE: COOKING / Celebrities & Media Tie-In WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Republic of South Africa, TV / Celebrity chef / eateries cookbooks

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account