FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Wenner van die ATKV-Woordveertjie vir LiefdesromanDis ’n liefde wat nooit moes gewees het nie – hy is ’n gewone Afrikanerboer uit die Vrystaat; sy is ’n gesofistikeerde Engelse meisie uit Johannesburg. Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie; dit vra soms net ’n prys wat ’n mens nie weet of jy dit kan betaal nie.
CONTRIBUTORS: Sophia Kapp, Ira Blanckenberg EAN: 9780799399455 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 234 cm
PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: FICTION / General WIDTH: 152 cm SPINE:

Book Themes:

Modern and contemporary fiction: general and literary

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
Sophia Kapp het in Durban grootgeword en het as enigste kind vroeg geleer dat boeke baie goeie geselskap kan wees. Sy het ná haar universiteitsopleiding in Bloemfontein as ’n Afrikaans-dosent begin werk, maar intussen was sy al alles, van ’n barrista tot ’n persoonlike assistant tot ’n boekhouer in ’n bank. Sy skryf oor die liefde, tussen die held en die heldin, natuurlik, maar ook liefde tussen ouers en kinders, susters, vriendinne. En oor al die ander aspekte wat ookdeel is van liefdesverhoudings – onsekerheid, hartseer, verlies, verraad, egskeiding, vertroue, vervulling, geborgenheid. Daardeur wil sy vrouekarakters skep wat vir moderne Afrikaanse lesers geloofwaardig is, mense met loopbane, geskiedenisse, issues, giftige vorige verhouding ... Vroue wat binne ’n geloofwaardige storie liefde saam met ’n geloofwaardige held vind. Sophia het drie ATKV-Woordveertjies vir liefdesromans ontvang en sy het ook al ’n paar Romanzas by LAPA Uitgewers gepubliseer. Wanneer sy nie stories skryf nie, is sy die taaladviseur vir die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA), die ma van ’n student en die ounooi van twee bedorwe honde. Ira Blanckenberg het haar B.Dram.hons-graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Sy is al meer as 25 jaar deel van die teaterbedryf, waar sommige van haar optredes rolle in Othello, Kat en Muis speletjies, Oom Anton van die See, Pa en Drif insluit. As televisie-aktrise is sy bekend vir haar rolle in Egoli, Binnelanders en 7de Laan. Sy verskyn in Die Byl, Boland Moorde, Fynskrif, en in 2018 vertolk sy die rol van Bernice in Suidooster. Ira speel ook Melina Kapp in die film Toorbos, en die pleegma in Jozua Malherbe se Griekwastad.

Book Partnerships

For the Fans

Recently viewed products

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account