FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die fantastiese mevrou Smit

Elizabeth Wasserman
    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 340.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 340 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 56.66 per month!
      3x monthly payments of R 113.33 with
      4x fortnightly payments of R 85.00 with

      Store stock available
      Good news! It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our friendly agents to find the closest store with available stock, and if you’re a Fanatics member, we can set it aside for you to collect. Click the chat icon on the bottom right-hand side of your screen to start a Live Chat.

      As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ’n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar ’n gruvonds op haar kombuisvloer: ’n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar ’n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie ’n lelie wat jy sonder ’n skêr probeer pluk nie. Sy besluit summier sy gaan die moordenaar vastrek, maak nie saak op hoeveel tone sy trap of hoeveel geraamtes sy uit die dorp se kas laat kletter nie. Maar die moordenaar slaan wéér toe en mevrou Smit raak al hoe ongewilder. Nie eens die dokter met die mooi blou oë spring haar skerp tong vry nie. Want sien, sy is ʼn vrou met ʼn donker verlede. As die polisie te lank krap, kom hulle dalk op háár geraamtes af. En dit mag onder géén omstandighede gebeur nie ...
      Format: Paperback / softback CONTRIBUTORS: Elizabeth Wasserman EAN: 9781415211151 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 290 g HEIGHT: 234 cm
      PUBLISHED BY: Penguin Random House South Africa DATE PUBLISHED: 2023-03-01 CITY: GENRE: FICTION / General, FICTION / Fantasy / General, FICTION / Humorous / General, FICTION / Crime WIDTH: 153 cm SPINE:

      Book Themes:

      Modern and contemporary fiction: general and literary

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      0%
      (0)
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      M
      Magda van der Walt

      Dankie vir goeie diens

      Elizabeth Wasserman is ’n patoloog bekend vir haar gewilde kinderboekreekse Speurhond Willem, Anna Atoom en die Elf dae-reisavonture vir tieners. Haar werk is met die MER-prys, ’n ATKV-Woordveertjie en ’n prys van die akademie vir wetenskap en kuns vereer. Sy woon en werk in Kaapstad.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account