FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Johannes Bakkes is die geliefde skrywer van andersoortige reisverhale soos Ons is moertoe en Norrevok. Hierdie boek is meer persoonlik; hier skryf hy homself oop. Die subtitel is Reis na binne, die -ste -ste plek - hy is altyd op soek na die koudste, warmste, hoogste, droogste plek om te besoek. Hier word humoristiese vertellings oor sy reise afgewissel met sy pa se wolhaarstories en lewendige geskiedenisvertellings. Hy en sy seun vind aanklank tydens nog 'n onbesonne reis. Sy liefde vir sy familie is tasbaar. Gerrit Rautenbach noem die manuskrip "sy beste skryfwerk nog" en "blootstellend anders" Bakkes le homself bloot in sy weerloosheid, vrees en krankheid. Hy wys wie hy was in die ou bedeling en hoe hy probeer hand bysit in die nuwe bedeling, wat hy nie gekies het nie. Dis 'n dapper, aangrypende reis vol humor en deernis.
CONTRIBUTORS: Bakkes EAN: 9781485311225 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 213 cm
PUBLISHED BY: Protea Boekhuis DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / General WIDTH: 137 cm SPINE:

Book Themes:

Autobiography: general

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Book Partnerships

For the Fans

Recently viewed products

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account