C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale soos Norrevok, Moertoe die vreemde in en Nou's ons in ons donner in en Erfgeld is swerfgeld. Hierdie boek bevat sy roerende, inspirerende en vreksnaakse Facebook-plasings in inperkingstyd, toe hy gereeld vir sy lesers gevra het om hul kruit droog te hou. Saam met foto's uit sy albums en lekker filosofiese, snaakse brokke uit sy vorige boeke word dit so persoonlik soos 'n kuier om 'n hardekoolvuur. Die kwasterige Bakkes tree in al sy grinterige glorie na vore. Dis ? dol reis vol humor en deernis.
Format: Paperback / softback
CONTRIBUTORS: Bakkes
EAN: 9781485312154
COUNTRY: South Africa
PAGES:
WEIGHT: 500 g
HEIGHT: 213 cm
PUBLISHED BY: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 2021-05-21
CITY:
GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / General, HUMOR / Topic / Travel, TRAVEL / Essays & Travelogues
WIDTH: 137 cm
SPINE:
Book Themes:
Autobiography: general, Humour, Travel writing