FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Safe delivery by Christmas SANTA SAFE
    Anglo-Boereoorlog in Kleur

Anglo-Boereoorlog in Kleur

Le Roux

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 445.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 445 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 74.16 per month!
      3x monthly payments of R 148.33 with
      4x fortnightly payments of R 111.25 with

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      Format: Paperback / softback

      Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling foto's wat lewensgetrou ingekleur is. Dit bring vars perspektief op een van die belangrikste historiese gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. In die Anglo-Boereoorlog of Suid-Afrikaanse Oorlog het die twee Boererepublieke van Transvaal en die Oranje-Vrystaat teen die Britse Ryk te staan gekom. Hierdie verwoestende oorlog sou vir dekades lank nog 'n uitwerking he op die Suid-Afrikaanse politieke, ekonomiese en sosiale landskap. Volume 1 handel oor die konvensionele fase van die oorlog van Oktober 1899 tot Junie 1900 met Lord Roberts se besetting van die Boererepublieke. Die foto's wys die Boeremagte se invalle in Natal en die Kaapkolonie, die besetting van Ladysmith, Kimberley en Mafeking, en van die bekendste slagvelde van die oorlog. Lesers sal talle ikoniese foto's in Die Anglo-Boereoorlog in kleur raaksien, maar ook verskeie wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Honderde boeke het die afgelope 120 jaar oor die oorlog verskyn, maar dit is die eerste een in volkleur.
      CONTRIBUTORS: Le Roux EAN: 9781776191772 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 260 cm
      PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers SA DATE PUBLISHED: 2022-04-22 CITY: GENRE: HISTORY / Wars & Conflicts / General, HISTORY / Africa / South / Republic of South Africa WIDTH: 230 cm SPINE:

      Book Themes:

      Southern Africa, Republic of South Africa, British Empire, Later 19th century c 1850 to c 1899, Specific wars and campaigns

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account