FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Mixtape van die liefde

Antjie Krog

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 185.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 185 FUTURE DISCOUNT POINTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:Verliefdheid (’n rimpelvel hardloop),Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),Liefde en woede (ek haat en ek het lief) enLiefde wat verder reik (o’s celebrate).Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel:Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louwtot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, NathanTrantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamferlewer die grootste bydrae met ses gedigte.Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-,Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook ’n blik op wêreldliteratuur metgedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolás Guillén enLucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).
      CONTRIBUTORS: Antjie Krog EAN: 9781776353590 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 212 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: JUVENILE NONFICTION / Poetry / General WIDTH: 137 cm SPINE:

      Book Themes:

      Children’s / Teenage: Poetry

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Antjie Krog is ’n prominente Suid-Afrikaanse digter, akademikus en skrywer. Megan Bird is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse illustreerder, gebaseer in Pretoria. In 2011 het sy met 'n BA-graad aan The Open window skool vir visuele kommunikasie-ontwerp gegradueer. Met 10 jaar ondervinding agter die rug, is sy absoluut passievol oor haar werk, sy sit haar hart en siel in elke optrede. Megan Spesialiseer in illustrasie geïnspireer deur die natuurlike wêreld en in handgeletterde tipografie-ontwerp. In haar vrye tyd is sy 'n maker van dinge, 'n grootmaak van kinders en 'n groot high five-gewer.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account