FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Ratels aan die Lomba

Leopold Scholtz

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 290.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 290 FUTURE DISCOUNT POINTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron - die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep - die kritieke geveg tussen die Suid-Afrikaanse Weermag en die Angolese magte op die Lombarivier in die suide van Angola gelei. Die boek plaas die leser in die midde van die groep jong dienspligtiges wat na die Grensoorlog weggevoer is om hierdie geveg te gaan voer. Op die Lomba het hulle nie net te staan gekom teen 'n Angolese mag met 'n getalsoorwig en beter wapentuig nie, maar ook teen 'n terrein wat so dig bebos was dat hul sig en beweging aansienlik ingeperk is. Die SAW se taktiese doktrine het duidelik gestel dat tenks teen tenks aangewend moes word. Tog moes die dienspligtiges die Angolese tenks aanvat in pantservoertuie met minder kragtige kanonne en dun pantser wat nie veel meer as gewone geweervuur kon afweer nie. Steeds is 47 Brigade van die Angolese magte amper uitgewis tydens die geveg op die Lomba. Scholtz se beskrywing van hierdie David teen Goliath geveg neem die leser na die hart van die aksie. Danksy onderhoude met veterane en dagboekinskrywings dra hierdie eerlike, intense hervertelling die volle drama van die geveg oor. Dit is ook 'n diep menslike verhaal oor hoe individue reageer in die aangesig van die dood en hoe die oorlog hulle nooit uit sy kloue gelaat het nie, selfs nadat hulle teruggekeer het.
      CONTRIBUTORS: Leopold Scholtz EAN: 9781868427505 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 233 cm
      PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers SA DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: HISTORY / Military / General, TECHNOLOGY & ENGINEERING / Military Science WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Angola, c 1980 to c 1989, Land forces and warfare, Battles and campaigns, Military institutions, Modern warfare, Specific wars and campaigns, Military history: post-WW2 conflicts

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account