FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Robey Leibbrandt

Albert Blake

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 305.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 305 FUTURE DISCOUNT POINTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      'n Epiese reis in 'n klein seiljag van Frankryk tot aan die Namakwalandse kus gedurende die Tweede Wereldoorlog, sabotasiepogings en planne om Eerste Minister Jan Smuts in 'n sluipmoord om die lewe te bring . . . In die vroee 1940's is die Suid-Afrikaanse publiek aangegryp deur die uitdagende optrede van die Olimpiese bokser en swaargewigkampioen Robey Leibbrandt. Hy was dodelik gekant teen Suid-Afrika se deelname aan die oorlog. Sy ekstremisme, opvlieend-heid en onverdraagsaamheid was tipies van 'n politieke fanatikus. Leibbrandt het 'n aanhanger van Nasionaal-Sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika in Berlyn aan die Olimpiese Spele gaan deelneem het. Hy was besig met opleiding in Europa toe die oorlog uitbreek. Die Duitse militere intelligensiediens het hom kort daarna gewerf om sabotasieopleiding te ontvang. Die Duitsers het Leibbrandt teruggestuur na Suid-Afrika as deel van Operasie Weissdorn. Sy missie? Om die militante deel van die Afrikaner-opposisie te werf en met hulle hulp skeeps- en haweinstallasies, asook nywerhede, te vernietig, en om oproer in die Uniemagte te stook. Dit was nie lank nie of die polisie was op Leibbrandt se spoor en hy is na een van die grootste polisiesoektogte in hegtenis geneem. Sy hoogverraadsaak in 1943 en 1944 het hoofopskrifte gehaal. Die biografie werp nuwe lig op hierdie enigmatiese historiese figuur en wat sy fanatisme aangevuur het.
      CONTRIBUTORS: Albert Blake EAN: 9781868429783 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 233 cm
      PUBLISHED BY: Jonathan Ball Publishers SA DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: BIOGRAPHY & AUTOBIOGRAPHY / Military, HISTORY / Military / Veterans, HISTORY / Africa / South / Republic of South Africa, SPORTS & RECREATION / Boxing WIDTH: 152 cm SPINE:

      Book Themes:

      Republic of South Africa, Biography: historical, political and military, Military veterans, African history, Boxing

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account