FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Die lewens van ’n voorheen vergete, onsigbare Eerste Mense van Suid-Afrika kom na vore in hierdie sensitiewe navorsingstudie. Die Karretjiemense is direkte afstammelinge van die vroegste inwoners van die grootste deel van die Groot Karoo – die /Xam (San/Boesman). Vandag, as rondtrekkende skaapsekeerders, ry hulle die dorre vlaktes van die Karoo kruis en dwars in hul donkiekarre, op soek na moontlike skeergeleenthede, en span langs die grootpad uit in hul oornagskuilings van sinkplaat, hout, goiingsakke en plastiek, waarvan die karretjie deel is.
CONTRIBUTORS: De Jongh EAN: 9781868887903 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 0 g HEIGHT: 0 cm
PUBLISHED BY: Unisa Press DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: HISTORY / Africa / South / General, HISTORY / Africa / South / Republic of South Africa, HISTORY / Social History, SOCIAL SCIENCE / Indigenous Studies WIDTH: 0 cm SPINE:

Book Themes:

Republic of South Africa, Indigenous peoples, African history, Social and cultural history

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
Professor Mike de Jongh het as prominente antropologoog die Karretjiemense breedvoerig bestudeer. Hy is wyd aangehaal in die velde van etnisiteit, verstedeliking, tradisionele leierskap, plaaslike regering, metodologie en menslike mobiliteit.

Book Partnerships

For the Fans

Recently viewed products

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Login

Forgot your password?

Don't have an account yet?
Create account