FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

  • Safe delivery by Christmas SANTA SAFE
    Onthoukos

Onthoukos

Tiaan Langenegger

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 370.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 370 FUTURE RETAIL DISCOUNTS.

      Store stock available
      It looks like the product you’re looking for is also available in-store. Live Chat with one of our agents to locate your product at a store near you, and a bookseller can set it aside for you to collect. Click the chat icon to start a Live Chat:Exclusive Books Enquiries

      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      BUY NOW PAY LATER
      From R 61.66 per month!
      3x monthly payments of R 123.33 with
      4x fortnightly payments of R 92.50 with

      Format: Paperback / softback

      Vir sjef Tiaan Langenegger was dit sedert sy kinderjare ’n droom om sy eie kookboek te hê. Vandat hy op dertienjarige ouderdom Jamie Oliver se eerste kookboek, The Naked Chef, gesien het, het hy geweet dit is wat hy ook wil doen – hy wil met kos werk en ’n seleb wees – dis nou voordat hy besef het wat laasgenoemde regtig behels! Na aanleiding van Tiaan se kookprogramme Tiaan onthou, Tiaan kook en Tiaan proe op kykNET en Showmax het hy baie navrae van kykers gekry oor waar hulle die resepte kan kry, en só is die idee vir sy eie kookboek gebore. Dit is geïnspireer deur sy ma en ouma se kos, en dis baie anders as wat hy jare gelede gedink het dit sou wees: Dit is meer back to basics. Hy deel ook resepte wat hy deur die jare geleer maak het waar hy in verskillende bekende restaurante gewerk het, waaronder Le Quartier Français op Franschhoek en Overture op Stellenbosch.
      CONTRIBUTORS: Tiaan Langenegger EAN: 9781432311537 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 590 g HEIGHT: 260 cm
      PUBLISHED BY: LAPA Publishers DATE PUBLISHED: 2023-05-01 CITY: GENRE: COOKING / General, COOKING / Courses & Dishes / General, COOKING / Individual Chefs & Restaurants WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Cookery / food and drink / food writing, TV / Celebrity chef / eateries cookbooks

      Customer Reviews

      Based on 1 review
      100%
      (1)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      P
      Pieter Avenant
      Baie goeie resepte boek vir beginners

      Werklik goeie resepte boek vir mense met min kook ervaring met baie goeie idees.

      Tiaan Langenegger se pad met kos het al as kind begin, waar hy in ’n familie grootgeword het wat almal lief is vir lekker kos. Op skool was hy een van vier seuns in ’n huishoudkundeklas van omtrent veertig aan die Hoërskool Stellenbosch. In graad tien, in 2003, het hy aan Rooi Rose se Toptienerkok-kompetisie deelgeneem en dit nié gewen nie. In 2004 het hy teruggegaan en dit gewen. Daar was ’n paar jaar van dink en swot. In 2012 het hy Unilever se Sjef van die Jaar-kompetisie en Sunday Times se Jong Sjef van die Jaar-kompetisie gewen, en in 2013 was hy medewenner van die eerste seisoen van die werklikheidskookkompetisie Kokkedoor op kykNET. Dit is waar hy regtig bekend geword het. Daarna was hy en sy Kokkedoor-kookmaat, Mynhardt Joubert, in 2015/2016 saam in die TV-program Makietie en het hul gelyknamige kookboek verskyn. Sjef Tiaan was ook ’n beoordelaar van Koekedoor in 2015 en het Tiaan onthou (oor sy oumas se kos) en Tiaan kook op kykNET aangebied. Die nuutste is Tiaan proe, ’n Jamie Oliver-tipe program, wat ook op Showmax gesien kan word. Hy het al by van die bekendste restaurante in die land gewerk, waaronder Le Quartier Françaisop Franschhoek en Bertus Basson se Overture op Stellenbosch. Hy het al baie getoer en by feeste en damesoggende opgetree waar hy kosdemonstrasies gelewer het. In 2020 het sy lewe ’n onverwagse draai geneem toe Covid-19 toegeslaan en hom sonder werk gelos het. Dit is ook die tyd toe sy en sy vrou, Nadia, se dogtertjie, Klara, gebore is. Tans is hy hoofsjef by Generation Schools in Somerset-Wes waar hy elke dag vir sowat 400 kinders kos maak.

      Recently viewed products

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account