FREE delivery to all EXCLUSIVE BOOKS stores nationwide. FREE delivery to your door on all orders over R450. Excludes all international deliveries.

Ons is Een

Refiloe Moahloli

    Product form
      FORMAT: Paperback / softback

      R 157.00 Price and availability exclusive to website

      YOU COULD EARN 157 FUTURE DISCOUNT POINTS.
      ESTIMATED DELIVERY: Approx 4 Business Days
      Ek en jy lyk dalk verskillend, ons klink verskillend, ons bly op verskillende plekke en ons eet verskillende kos, maar wanneer ek in jou oë kyk, sien ek myself. ’n Warm, vertroostende boek oor vriendskap en ubuntu wat beide ons ooreenkomste en verskille vier. Die boek is ook beskikbaar in Isizulu en Engels.
      CONTRIBUTORS: Refiloe Moahloli EAN: 9781776250400 COUNTRY: South Africa PAGES: WEIGHT: 500 g HEIGHT: 270 cm
      PUBLISHED BY: Pan Macmillan South Africa DATE PUBLISHED: CITY: GENRE: JUVENILE FICTION / General WIDTH: 210 cm SPINE:

      Book Themes:

      Picture storybooks

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      Refiloe Moahloli is die outeur van die topverkoper-boek How many ways can you say hello? asook van Tullula, Yes, Yanga! en Yheke, Yanga! Sy is passievol oor die skryf van kinderboeke wat ons menslikheid reflekteer en waarmee lesers – klein en groot – kan identifiseer. Refiloe het grootgeword in Mthatha in die Oos-Kaap.  Sy het ’n B.Comm-graad in Inligtingstelsels verwerf aan die Universiteit van die Witwatersrand en vir ’n paar jaar lank die korporatiewe leer geklim totdat ’n lewensveranderende reis na Moembaai haar laat besef het dat sy haar droom om voltydse skrywer te wees, moet najaag. Sy woon tans in Johannesburg.

      Book Partnerships

      For the Fans

      Recently viewed products

      Customer Reviews

      Be the first to write a review
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)
      0%
      (0)

      Login

      Forgot your password?

      Don't have an account yet?
      Create account